Lalla Ward

Lalla Ward
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Sarah Jill Ward[1]
Geboorte 28 Junie 1951 (1951-06-28)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1972–nou (actress)
1985–1988 (author)
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lalla Ward (gebore 28 Junie 1951) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Rosebud (1975) en in die televisiereeks Doctor Who (1963).

  1. "Denville Hall 2012" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Desember 2019. Besoek op 26 November 2016.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy